My Groot Lofkleuter-Bybel
Die verhale in hierdie kleuterbybel is spesiaal geskryf met die kleingoed in gedagte. Elke storie kom met 'n lewenswaarde wat maklik is om te verstaan. Met pragtige, kleurvolle illustrasies word storietyd kuiertyd!
Jan de Wet vertel persoonlik elke storie wat afgelaai kan word deur die QR-kode te volg wat binne in die boek ingesluit is. Daar is gratis toegang tot die oudio vir elkeen van die stories. Luister, lees en kyk heerlik saam!
Dit is een voorbeeld van de recent bekeken producten door de gebruiker.
Zodra de gebruiker ten minste één product heeft bekeken, is dit fragment zichtbaar.
Zodra de gebruiker ten minste één product heeft bekeken, is dit fragment zichtbaar.