Die Boek van Bome

0 out of 5

R395.00

Author – Piotr Socha & Wojciech Grajkowski

Publisher – Protea

Pages – 71

Categories: , ,

Description

Wat is die hoogste boom in die wêreld? Hoe werk bestuiwing? Wat is endemiese spesies, en wat van prehistoriese bome? En hoe kan ons seker maak dat bome vir toekomstige generasies bly voortbestaan?

Piotr Socha en Wojciech Grajkowski vertel die geskiedenis van bome van antieke tye tot vandag. Volg die verhaal van die boom wat eens ‘n saadjie was en op die enigste en belangrikste reis van sy lewe gegaan het. Ontdek die rol wat bome oor die eeue heen gespeel het in die geskiedenis, in legendes en in die res van die natuurlike wêreld.