Kaarte

0 out of 5

R400.00

Author – Aleksandra Mizielińska & Daniel Mizieliński

Publisher – Protea

Pages – 105

Category:

Description

Kom ontdek die wêreld met hierdie pragtige kaarteboek. Met sy versameling van 52 ryklik geïllustreerde kaarte is hierdie atlas nie net ‘n uiteensetting van geografiese kenmerke en politieke grense nie; dit ontsluit ook betekenisvolle plekke, ikoniese figure, inheemse diere en plante, plaasllike volke, kulturele gebeurtenisse en nog baie fassinerende feite oor elke streek.

Hierdie boek is ‘n viering van die wêreld – van sy ontsagtlike berge tot sy kleinste goggatjies – en alles tussenin! (Rugkant)