Krok en Dil, v2b2: Ek wens ek was 'n reus
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil is moeg daarvoor om klein te wees.
Hy wens hy was 'n reus!
Maar Krok het ander idees...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v2b1: Wat doen jy met my boek?
45.00 45.00 45.0 ZAR
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v1b9: Krok kan toor
45.00 45.00 45.0 ZAR
Krok kan toor.
Dil wil ook toor.
Hy kry dit nie reg nie.
Maar Krok maak 'n plan.

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v1b8: By die see
45.00 45.00 45.0 ZAR
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v1b7: Waar is die maan?
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dit is laat.
Krok en Dil kyk na die maan.
Maar dan raak die maan weg!
Waar kan dit wees?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v1b10: Die suur sap
45.00 45.00 45.0 ZAR
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v2b4: Kom ons gaan op reis!
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil wil graag reis.
Hy wil op 'n boot seil, met 'n trein ry en die wêreld sien.
Maar Krok is nie lus vir reis nie.
Hy wil by die huis bly.

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v2b5: Ek hou van blou
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil hou van blou.
Hy plant blou blomme.
Hy gee al sy ou klere weg.
Hy verf sy huis blou.
Maar iets is fout...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v2b6: Krok kan nie fluit nie
45.00 45.00 45.0 ZAR
Die son skyn. Almal fluit.
Krok wil ook fluit, maar hy kry dit nie reg nie.
Die paddas lag vir hom.
Maar Dil maak 'n plan...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v2b7: Help, ek waai weg!
45.00 45.00 45.0 ZAR
Die wind waai.
Krok maak 'n vlieër.
Dil kan nie wag om dit ook te laat vlieg nie.
Maar die wind is baie sterk...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v2b10: Daar is 'n koei in my tuin
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil is bly.
Daar is 'n koei in sy tuin!
Wat doen sy daar? Dil gaan sy bes doen om uit te vind...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b1: Ek is 'n Krok!
45.00 45.00 45.0 ZAR
Krok lees 'n boek.
Hy is nie vandag lus vir speel nie.
Dil is verveeld. Wat kan hy doen?
Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b2: 'n Gat in die grond
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil sien 'n gat in die grond.
Die gat is groot en rond!
Wat sal hy en Krok daarmee doen?
Sal hulle daarin bad, 'n boom daarin plant... of dalk net loer wat daarin is?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b8: Seemonster!
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil kan nie wag nie.
Vandag gaan hy en sy maats 'n skip bou.
'n Regte seerowerskip!
En raai wie gaan die kaptein wees...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b7: Dokter Krok
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil voel 'n bietjie siek. Hy hoes en proes.
Krok sê hy moet in die bed bly.
Maar Dil is nie 'n maklike pasiënt nie...
Het Dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b6: Ek soek 'n nuwe naam
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil soek 'n nuwe naam. 'n Naam wat beter by hom pas.
Moet hy 'n langer naam kies? Of 'n snaakse naam?
Of 'n naam wat lekker klink?
Krok het 'n plan...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b5: SuperDil!
45.00 45.00 45.0 ZAR
SuperDil is hier!
Hy is groen en sterk en fiks.
Hy skrik vir net mooi niks.
Kan SuperDil regtig die wêreld red?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b4: Net een soos jy
45.00 45.00 45.0 ZAR
Krok en Dil ontmoet 'n nuwe maat.
Hy hou van lees, net soos Krok.
Hy hou van kosmaak, net soos Krok.
Hy kan vinnig ry en toertjies op sy skaatsplank doen.
Gaan hy dalk Krok se nuwe beste maat word?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok en Dil, v3b3: Krok op 'n fiets
45.00 45.00 45.0 ZAR
Die son skyn en die lug is blou.
Krok en Dil wil gaan piekniek hou.
Hulle gaan met Krok se fiets ry.
Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte piekniek?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Wo(o)rd Slim
130.00 130.00 130.0 ZAR
Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek!

"Wo(o)rdslim" is propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!