Asterix 01: die Galliër
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallië is geheel en al in Romeinse besit. Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliërs bied hardnekkig weerstand teen die invallers en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.