Die sakpas-Bybel met oordenkings vir jong mans
"Die sakpas-Bybel met oordenkings vir jong mans" is die ideale reisgenoot op jou lewensreis.
Elkeen van die 366 oordenkings bied:
• 'n Versameling sleutelverse oor relevante onderwerpe soos aanbidding, ewige lewe, identiteit, verhoudings en waardes.
• 'n Kort oordenking deur Johan Smith oor die onderwerp wat geestelike groei aanmoedig.
Die tematiese indeks maak die opspoor van enige onderwerp maklik en eenvoudig.
Laat "Die sakpas-Bybel met oordenkings vir jong mans" jou hart instem op dit wat God vir jou beplan het.
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.