Op die plaas: Karamel se bene bewe

    120.00 120.00 120.0 ZAR

    120.00

    This combination does not exist.

    Add to Cart

    Karamel staan in die hoek van die skuur en bewe. Sy is bang vir die donderweer. Toe die ander diere erken dat die graas hulle ook bang maak, voel sy 'n bietjie beter. En toe dit ophou reën en die son vir 'n rukkie agter die wolke uitkom, waag sy dit om saam met haar maats buitentoe te gaan. Hoe gaan sy reageer as dit weer begin reën?

    Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie.
    Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.

    "Op die plaas-emosiereeks" bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.


    This is a preview of the recently viewed products by the user.
    Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.

    Recently viewed Products