As murasies kon praat

    200,00 200,00 200.0 ZAR

    200,00

    Deze combinatie bestaat niet.

    Toevoegen aan winkelmandje

    Met sy debuutbundel, "Vonke uit die koeroeklip - 'n Eie verhaal uit Namakwaland", het Gert Sarrisam lesers van oraloor bekoor. Sy nuutste bundel bied weer pure leesplesier - daar is vrystories en bakleistories, hartseerstories en lagstories, sowel as vertellings oor 'n klompie rare karakters uit die Namakwalandse omgewing.
    Die bekende ware verhale sluit in dié van 'n tweejarige dogtertjie wat verkluim het in die Kamiesberge, die Nazi-gesinde Robey Leibbrandt se spioenasietog aan die Weskus, die tergende Bettie Smith-moordsaak, en die opspraakwekkende moorde deur Jan Pieriga op die plaas Olienpoort. Leer ken ook die vermaakpersoonlikhede Arno van Zyl en ant Grietjie van Garies, en herleef die kubuskoors wat Suid-Afrika in die 1980's getref het!


    Dit is een voorbeeld van de recent bekeken producten door de gebruiker.
    Zodra de gebruiker ten minste één product heeft bekeken, is dit fragment zichtbaar.

    Recent bekeken producten