Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

    630.00 630.00 630.0 ZAR

    630.00

    This combination does not exist.

    Add to Cart

    Treffer-boomgids vir die streek, nou in Afrikaans en met talle toevoegings en verbeterings

    Suider-Afrika het 'n ryke verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. "Veldgids tot Bome van Suider-Afrika" beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat meeste teëgekom word.

    Hierdie uitgawe van die beste boomgids in die streek bied:
    • 'n Seksie van 87 bladsye met foto's van volgroeide bome
    • Omvattend hersienne en bygewerkte teks
    • Uitgebreide dekking, nou met selfs meer van die streek se bome
    • Bygewerkte verspreidingskaarte
    • Talle nuwe foto's wat identifikasie vergemaklik

    Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar-, en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, en elke beskrywing is vergesel met volkleurfoto's van die diagnostiese dele van die boom. Praktiese gebruike van die bome word ook genoem.


    This is a preview of the recently viewed products by the user.
    Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.

    Recently viewed Products