Krok en Dil, v2b04: Kom ons gaan op reis!
Dil wil graag reis.
Hy wil op 'n boot seil, met 'n trein ry en die wêreld sien.
Maar Krok is nie lus vir reis nie.
Hy wil by die huis bly.
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Vlak 2:
1. Wat doen jy met my boek?
2. Ek wens ek was 'n reus
3. Hier is nie 'n tier nie!
4. Kom ons gaan op reis!
5. Ek hou van blou
6. Krok kan nie fluit nie
7. Help, ek waai weg!
8. Kyk my rooi neus
9. Sneeu! Sneeu! Sneeu!
10. Daar is 'n koei in my tuin
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.