Krok en Dil, v2b05: Ek hou van blou
Dil hou van blou.
Hy plant blou blomme.
Hy gee al sy ou klere weg.
Hy verf sy huis blou.
Maar iets is fout...
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Vlak 2:
1. Wat doen jy met my boek?
2. Ek wens ek was 'n reus
3. Hier is nie 'n tier nie!
4. Kom ons gaan op reis!
5. Ek hou van blou
6. Krok kan nie fluit nie
7. Help, ek waai weg!
8. Kyk my rooi neus
9. Sneeu! Sneeu! Sneeu!
10. Daar is 'n koei in my tuin
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.