Krok en Dil, v3b01: Ek is 'n Krok!
Krok lees 'n boek.
Hy is nie vandag lus vir speel nie.
Dil is verveeld. Wat kan hy doen?
Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees...
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Vlak 3:
1. Ek is 'n Krok!
2. 'n Gat in die grond
3. Krok op 'n fiets
4. Net een soos jy
5. SuperDil!
6. Ek soek 'n nuwe naam
7. Dokter Krok
8. Seemonster!
9. Kolle net waar jy kyk
10. Ek gaan nie slaap nie
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.