Krok en Dil, v3b02: 'n Gat in die grond
Dil sien 'n gat in die grond.
Die gat is groot en rond!
Wat sal hy en Krok daarmee doen?
Sal hulle daarin bad, 'n boom daarin plant... of dalk net loer wat daarin is?
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Vlak 3:
1. Ek is 'n Krok!
2. 'n Gat in die grond
3. Krok op 'n fiets
4. Net een soos jy
5. SuperDil!
6. Ek soek 'n nuwe naam
7. Dokter Krok
8. Seemonster!
9. Kolle net waar jy kyk
10. Ek gaan nie slaap nie
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.