Krok en Dil, v3b09: Kolle net waar jy kyk
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou...
Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis... hy maak selfs 'n winkel oop wat kolle verkoop.
Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk!
Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Vlak 3:
1. Ek is 'n Krok!
2. 'n Gat in die grond
3. Krok op 'n fiets
4. Net een soos jy
5. SuperDil!
6. Ek soek 'n nuwe naam
7. Dokter Krok
8. Seemonster!
9. Kolle net waar jy kyk
10. Ek gaan nie slaap nie
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.