Krok en Dil, v4b06: Hoera vir modder!
Dit het gereën. Alles is vol modder.
Krok wil hê Dil moet saam met hom in die modder speel. Eers dink Dil nie dit is 'n goeie idee nie - maar dan ontdek hy modder kan groot pret wees!
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Vlak 4:
1. 'n Nuwe bril vir Dil
2. 'n Dag op die dak
3. Ek dink ek het 'n eier gelê!
4. Wat 'n waatlemoen!
5. Prins Dil en die draak
6. Hoera vir modder!
7. Ek soek 'n stert
8. Bak en brou
9. Ek skrik vir niks!
10. Wortels? Jig!
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.