Krok en Dil, v4b08: Bak en brou
Dil nooi sy maats om by hom te kom kuier. Daar gaan 'n lekker tert met aarbeie wees! Dit is harde werk om 'n tert te maak.
Maar gelukkig het Dil 'n slim plan...
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Vlak 4:
1. 'n Nuwe bril vir Dil
2. 'n Dag op die dak
3. Ek dink ek het 'n eier gelê!
4. Wat 'n waatlemoen!
5. Prins Dil en die draak
6. Hoera vir modder!
7. Ek soek 'n stert
8. Bak en brou
9. Ek skrik vir niks!
10. Wortels? Jig!
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.