Krok en Dil, v4b3: Ek dink ek het 'n eier gelê!
Toe Dil wakker word, is daar 'n eier op sy bed. 'n Groot wit eier!
Wat op aarde is aan die gang? Het hy dalk 'n eier gelê? En wat gaan hy daarmee doen?
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.