Die Aksie-Bybel: Helde en Skurke

    229,00 229,00 229.0 ZAR

    229,00

    Deze combinatie bestaat niet.

    Toevoegen aan winkelmandje

    Held of Skurk? Besluit self!

    Wat was Dawid se slegste oomblik? Wie was die enigste dissipel wat Jesus se plan om 'n vriend te besoek, ondersteun het - al kon dit hulle dood beteken?

    Die opwindende insigte en lewendige illustrasies van hierdie unieke boek help jou om meer uit te vind oor die agtergrond van mense wat lank terug deur God in sy verlossingsverhaal gebruik is. Dit het:
    • Interessante inligting oor die grootste uitdagings en eiesoortighede van meer as 75 Bybelkarakters.
    • Historiese konteks sowel as aanduidings oor waar dié historiese plekke vandag is.
    • Fassinerende inligting, wonderbaarlike gebeure en feite oor kos, klere en tradisies.

    Die verrassende verhale en wonderlike waarhede in hierdie uitstekende bron sal jou 'n kenner maak oor van die interessantste helde en skurke in die Bybel.


    Dit is een voorbeeld van de recent bekeken producten door de gebruiker.
    Zodra de gebruiker ten minste één product heeft bekeken, is dit fragment zichtbaar.

    Recent bekeken producten