Maak Gebed 'n Verskil?

    59,00 59,00 59.0 ZAR

    59,00

    Deze combinatie bestaat niet.

    Toevoegen aan winkelmandje

    Is daar krag in gebed?

    Maak dit enige verskil as 'n gelowige bid? Verander dit dinge? Al laat gebed God nie van plan verander nie, het God tog gebed vir ons gegee as 'n manier om sy wil te laat geskied. Ons kan seker wees dat gebed wel dinge verander - ook ons harte.

    Dr. R.C. Sproul bevestig in "Maak gebed 'n verskil?" dat gebed 'n uiters belangrike rol speel in die lewe van 'n gelowige en roep ons op om met vreugde en hoop voor God te verskyn. Hy deel praktiese wysheid en help ons om die doel, vorm, praktyk, voorwaardes en krag van gebed te verstaan.

    In die "Belangrike vrae"-reeks bied dr. R.C. Sproul bondige antwoorde op belangrike vrae waaroor Christene en soekendes wonder.


    Dit is een voorbeeld van de recent bekeken producten door de gebruiker.
    Zodra de gebruiker ten minste één product heeft bekeken, is dit fragment zichtbaar.

    Recent bekeken producten