100 Dae van Dankbaarheid

    250.00 250.00 250.0 ZAR

    250.00

    This combination does not exist.

    Add to Cart

    'n Lewe van oorvloed is vir ons elkeen beskore.

    Maar wanneer dit sleg gaan, is dit soms moeilik om dit te glo.
    Wat as jy kan verander wat jy glo? Sodat die bewyse meer sigbaar in jou lewe raak?
    Dis wat dankbaarheid doen. Dit laat ons soek vir die dinge wat ons weet maar nie glo nie, want ons harte is met te veel vrees en angs gevul.
    Dankbaarheid verander ons perspektief op die lewe sodat ons vanuit Liefde na alles kyk.
    Neem 'n 100-dae reis van dankbaarheid saam met Francine Prins - en sien dat dit heel eenvoudig is om in dankbaarheid te leef en dat die beloning groot is.


    This is a preview of the recently viewed products by the user.
    Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.

    Recently viewed Products