Krok en Dil
Ontmoet vir Krok en Dil.
Dil hou van grappies vertel... maar hy hou nie van pizza met pynappel nie.
Krok hou van kosmaak... mar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie.
Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats... en hulle sal jou laat skater van die lag!
Dié boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: "Krok die kok", "Vandag gaan ek nie lag nie" en "Krok in 'n rok".
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.