Krok en Dil, vlak 3 boek 3: Krok op 'n fiets
Die son skyn en die lug is blou.
Krok en Dil wil gaan piekniek hou.
Hulle gaan met Krok se fiets ry.
Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte piekniek?
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.