Onderwêreld
"Hulle weet ek was in hulle systems. Hulle weet wat ek gedoen het. Hulle weet wie ek is."
'n Teruggetrokke nuwe leerder, Eckardt Wilken, verdwyn geheimsinnig uit die elite privaat seunskool, Lawson Kollege. Greg Owen moet hom opsoor sonder dat iemand uitvind hulle was albei hackers.
Die sinistere raaisels rondom Eckardt se verdwyning verdiep met elke leidraad wat Greg vind. Die eerste een: 'n selfoon wat lui, en die naam G-4ce wat flits op die skerm.
Die onderwêreld ken sy naam en roep hom om te kom speel.
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.