'n Lewe naby God
"'n Lewe naby aan God skep liefde vir ander gelowiges, en uiteindelik is dit hierdie positiewe houding teenoor medegelowiges wat meebring dat jy almal liefhet." - 2 Petrus 1:7
In "'n Lewe naby God" wys gewilde skrywer Nina Smit die vrou van vandag hoe om werklik elke dag met vreugde in God se teenwoordigheid te leef. Met 'n spesiale onderwerp vir elke maand inspireer hierdie oordenkings 'n vrygewige en dankbare hart, 'n positiewe ingesteldheid, 'n betekenisvolle gebedslewe en 'n dieper liefde vir God.
This is a preview of the recently viewed products by the user.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.
Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.