Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus
35,00 35,00 35.0 ZAR
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. Kom krul saam met hom op onder die sterre en verbeel jou hoe dit was die aand toe Jesus gebore is.

"Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus" is 'n wonderlike manier om jou 3- tot 6-jarige van Jesus se geboorte te vertel.
Maak Gebed 'n Verskil?
59,00 59,00 59.0 ZAR
Is daar krag in gebed?

Maak dit enige verskil as 'n gelowige bid? Verander dit dinge? Al laat gebed God nie van plan verander nie, het God tog gebed vir ons gegee as 'n manier om sy wil te laat geskied. Ons kan seker wees dat gebed wel dinge verander - ook ons harte.

Dr. R.C. Sproul bevestig in "Maak gebed 'n verskil?" dat gebed 'n uiters belangrike rol speel in die lewe van 'n gelowige en roep ons op om met vreugde en hoop voor God te verskyn. Hy deel praktiese wysheid en help ons om die doel, vorm, praktyk, voorwaardes en krag van gebed te verstaan.

In die "Belangrike vrae"-reeks bied dr. R.C. Sproul bondige antwoorde op belangrike vrae waaroor Christene en soekendes wonder.
Klein Beertjie praat die waarheid
35,00 35,00 35.0 ZAR
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. In hierdie storie leer Klein Beertjie dat hy net so dapper soos Ester kan wees deur te kies om altyd die waarheid te praat.

"Klein Beertjie praat die waarheid" is die ideale wegspringplek om 3- tot 6-jariges te leer dat dit altyd die beste is om die waarheid te praat, al is dit moeilik.
Klein Beertjie vertrou op God
35,00 35,00 35.0 ZAR
Road Atlas: South Africa
175,00 175,00 175.0 ZAR
Fynbos Fairies
250,00 250,00 250.0 ZAR
It is for its fynbos - fine-leaved, shrub-like vegetation - that the southwestern and southern Cape has been named one of the world's six plant kingdoms: the Cape Floral Kingdom. At less than 90 000 square kilometres, it is the smallest floral kingdom on earth. Yet it is home to 8 600 plant species, some 5 000 if which occur nowhere else in the world.

Fynbos is a mixture of four plant types: protea shrubs, heath-like ericas, reed-like restios and different bulbous plants. The Cape Floral Kingdom contains 69 of the world's 112 proteas, 526 of its 740 ericas and, among bulbous plants, 96 of the world's 160 gladiolus species. Table Mountain alone boasts almost 1 500 fynbos species.

With "Fynbos Fairies", Antjie Krog and Fiona Moodie, both of whom regularly walk on the slopes of Table Mountain, pay homage to one of the natural wonders of the world. Inspired by Cicely Mary Barker's "A World of Flower Fairies", Antjie began the process by writing poems that each featured a plant and at least one imaginary little being.

Fiona meticulously researched the features of each plant, insect and little animal depicted in these pages. The fairies and other imaginary beings in these pages are her own creations, but the flowers and creatures she copied from nature.
Skadujagter
160,00 160,00 160.0 ZAR
Jy moet weet, hier's duidelik 'n paar skroewe los. Die enigste ding wat nie los is nie, si die skool se girls. And believe me, I've tried.

Laatnag skrik ek wakker. Natgesweet in my bed, my hele lyf aan die brand. Iemand is besig om teen my kamervenster te hamer. Shane. Ek herken die skaduwee wat die straatlig deur die kantgordyn gooi. Hoe de hel het hy geweet ek is hier?
"Haal asem, Heibrandt," hoor ek hom deur die glas waarsku.
"Ek gaan van tien af terugtel en as ek by een kom..."
Asem in. Wat dan? Gaan hy die venster breek?
Ek weier om vir hom oop te maak. Ek draai om op my ander sy, loer na my foon op die bedkassie en besef ek moes die alarm in my slaap doodgedruk het. Nou kan ek maar vergeet van wegkom.
Die gehamer teen my venster word al hoe harder. Ek trek die duvet oor my kop, krul my bene onder my boude in en knyp my oë toe.
'No one ever said it would be this hard, oh, take me back to the start...' Coldplay is saggies hoorbaar waar die oorfone langs my op die kussing lê. Dis dinge waaraab ek soms dink - om terug te gaan na 'n plek voor als begin skeefloop het. Na 'n plek toe ek nog kon voel, toe ek regtig nog mens was. Na 'n wêreld voor Shane en die drugs en die vretende pyn.

'n Ongewone sielkundige riller wat jou gaan laat wonder - wie's wie en wie's daar onder...
Field Guide to Succulents in Southern Africa
580,00 580,00 580.0 ZAR
Southern Africa is the natural home of the richest and most diverse succulent flora in the world. This user-friendly illustrated field guide features more than 700 southern African succulents, focusing on the most interesting and commonly encountered species.

An introduction to families and their key features points readers to the relevant plant group, while concise accounts describing the plants' diagnostic features, teamed with images and distribution maps, enable quick identification of species.

The book also offers:
• A guide to the defining features of succulents
• Multiple colour photographs of all featured species
• The uses of succulents - and a conservation alert
• A section on gardening with succulents

More than just an ID guide for plant lovers, this book will inspire gardeners who are turning to indigenous, low-maintenance and waterwise plants for cultivation.
Wood Cross Bracelet
30,00 30,00 30.0 ZAR
Faith Bracelet
40,00 40,00 40.0 ZAR
Fish Bracelet
40,00 40,00 40.0 ZAR
Tree Resin Earrings
40,00 40,00 40.0 ZAR
Mandala Resin Earrings
40,00 40,00 40.0 ZAR
Rhodonite Tree Pendant
80,00 80,00 80.0 ZAR
Unakite Tree Pendant
80,00 80,00 80.0 ZAR
Multi Stone Silver Anklet
45,00 45,00 45.0 ZAR
Multi Stone Rafia Anklet
45,00 45,00 45.0 ZAR
Amethyst Ball Necklace
70,00 70,00 70.0 ZAR
Aventurine Ball Necklace
70,00 70,00 70.0 ZAR
Sodalite Ball Necklace
70,00 70,00 70.0 ZAR