Krok en Dil, vlak 1 boek 4: Ek is 'n vis
45,00 45,00 45.0 ZAR
Kyk vir Dil!
Hy dink hy is 'n vis.
Maar hier kom iets met 'n groot vin.

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Krok en Dil, vlak 1 boek 5: In die lug
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil lê op sy rug.
Hy sien 'n bus... en 'n mus...
Maar wat sien Krok?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Krok en Dil, vlak 4 boek 1: 'n Nuwe bril vir Dil
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil is moeg vir sy ou bril. Hy wil graag 'n nuwe bril koop - en Krok moet hom help om een te kies. In die winkel is hope brille. Maar party is te duur en ander is te groot. Gaan hulle ooit die perfekte bril kry?
Krok en Dil, vlak 4 boek 2: 'n Dag op die dak
45,00 45,00 45.0 ZAR
Vandag is net 'n gewone dag.
Niemand verjaar nie.
Niks spesiaals gaan gebeur nie.
Maar Dil besluit vandag moet 'n dag wees wat niemand gaan vergeet nie.
Hoe gaan hy dit regkry?
Krok en Dil, vlak 4 boek 3: Ek dink ek het 'n eier gelê!
45,00 45,00 45.0 ZAR
Toe Dil wakker word, is daar 'n eier op sy bed. 'n Groot wit eier!
Wat op aarde is aan die gang? Het hy dalk 'n eier gelê? En wat gaan hy daarmee doen?
Krok en Dil, vlak 2 boek 9: Sneeu! Sneeu! Sneeu!
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dit sneeu.
Dil kry 'n plan.
Hy gaan iets van sneeu maak.
Maar wat doen Krok?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Krok en Dil, vlak 3 boek 9: Kolle net waar jy kyk
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou...
Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis... hy maak selfs 'n winkel oop wat kolle verkoop.
Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk!
Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Krok en Dil, vlak 3 boek 10: Ek gaan nie slaap nie
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil droom daarvan om 'n verskietende ster te sien.
Hy wil graag 'n wens maak!
Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly.
Maar dit is glad nie so maklik nie...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Krok en Dil, vlak 4 boek 4: Wat 'n waatlemoen!
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil kry 'n waatlemoen.
Dit is groot en groen - en hy kan nie wag om dit te eet nie! Maar dit lyk of almal graag van sy waatlemoen wil proe... en Dil is nie baie lus om dit te deel nie. Wat gaan hy doen?
Krok en Dil, vlak 4 boek 5: Prins Dil en die draak
45,00 45,00 45.0 ZAR
Krok lees vir Dil die mooiste stories.
Dil wens hy kan in een van Krok se stories wees. Dalk kan hy die nare wolf 'n les leer of 'n dapper prins wees wat teen 'n draak veg! Maar alles loop skeef... Wie gaan Dil se wens waar maak?
Krok en Dil, vlak 4 boek 6: Hoera vir modder!
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dit het gereën. Alles is vol modder.
Krok wil hê Dil moet saam met hom in die modder speel. Eers dink Dil nie dit is 'n goeie idee nie - maar dan ontdek hy modder kan groot pret wees!
Krok en Dil, vlak 4 boek 8: Bak en brou
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil nooi sy maats om by hom te kom kuier. Daar gaan 'n lekker tert met aarbeie wees! Dit is harde werk om 'n tert te maak.
Maar gelukkig het Dil 'n slim plan...
Krok en Dil, vlak 4 boek 9: Ek skrik vir niks!
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil is opgewonde. Hy en Krok gaan saam met hulle maats kampeer! Hulle gaan in tente sleep, om die vuur kuier en stories vertel. Kort voor lank word almal 'n bietjie bang. Maar Dil is nie bang nie. Hy skrik vir niks... of hoe?
Krok en Dil, vlak 4 boek 10: Wortels? Jig!
45,00 45,00 45.0 ZAR
Dil ontdek iets wat hy nooit van Krok geweet het nie. Krok hou net mooi niks van wortels nie! Hy hou nie van wortelsap nie. Hy hou nie eens van wortelkoek nie. Maar Dil besluit vandag is die dag dat Krok 'n wortel gaan eet...
Krok en Dil gaan skool toe
150,00 150,00 150.0 ZAR
ONTMOET VIR KROK EN DIL

Krok hou van speel... maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.

Dil hou van skool... maar hy hou nie van stilsit nie.

Dil hou van Krok.
En Krok hou van Dil.
Krok en Dil is beste maats... en hulle sal jou laat skater van die lag!

3 skreeusnaakse strokies
Perfek vir beginnerlesers!
Krok en Dil se Blou Alfabetboek
50,00 50,00 50.0 ZAR
Krok en Dil het pret van A tot Z!
Maak kennis met die letters van die alfabet in hierdie prettige, kleurvolle boek, perfek vir beginnerlesers.

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Krok en Dil se Geel Woordsoekboek
50,00 50,00 50.0 ZAR
Hierdie boek is propvol woorde - woorde net waar jy kyk!
Help Krok en Dil om die woorde te soek.

Dié woordsoekboek is nie net vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te brei, beter te spel en ure lank besig te bly!

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.
Krok en Dil se Groen Grappieboek
50,00 50,00 50.0 ZAR
Krok en Dil hou van grappies!
In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.

Wat noem jy 'n krokodil met komkommers in sy ore?
Wat is groen en ruik net soos rooi verf?
Hoe ruik 'n baba-krokodil?
Perfek vir voorlees en selflees.

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.