Dala Gold ser 758 no 6
19.00 19.00 19.0 ZAR
Dala Plaster of Paris Powder 1kg
60.00 60.00 60.0 ZAR
Dala Impasto Medium 500ml
245.00 245.00 245.0 ZAR
Dala ser 482 no 2
7.00 7.00 7.0 ZAR
Dala ser 504 no 2
7.00 7.00 7.0 ZAR
Dala ser 479 no 2
7.00 7.00 7.0 ZAR
Dala ser 504 no 4
8.00 8.00 8.0 ZAR
Dala ser 482 no 10
12.00 12.00 12.0 ZAR
Dala ser 504 no 1
7.00 7.00 7.0 ZAR
Dala Charcoal Holder 7mm
64.00 64.00 64.0 ZAR
Dala Scissors 14cm
30.00 30.00 30.0 ZAR
Dala Left-handed Scissors 13cm
30.00 30.00 30.0 ZAR
Dala Acrylic Drawing Ink 50ml - Brown
33.00 33.00 33.0 ZAR
Dala Acrylic Drawing Ink 50ml - Maroon
33.00 33.00 33.0 ZAR
Dala Acrylic Drawing Ink 50ml - Sepia
33.00 33.00 33.0 ZAR
Dala Acrylic Drawing Ink 50ml - Violet
33.00 33.00 33.0 ZAR
Die SAW en Cuito Cuanavale
310.00 310.00 310.0 ZAR
"Dit gebeur dikwels dat 'n skietoorlog deur 'n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks en bomwerpers nie, maar met woorde."

In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.

Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.

Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassifiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié oorlog gespeel het.

Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.
Robey Leibbrandt
300.00 300.00 300.0 ZAR
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser Robey Leibbrandt is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi's op 'n epiese tog in 'n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur.
Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militêre geheimediens as skakel tussen die Nazi's en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om 'n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp.
Leibbrandt het 'n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika aan die Olimpiese Spele in Berlyn deelgeneem het. Hy is daarna deur die Duitse militêre geheimediens gewerf en het intensiewe sabotasieopleiding ontvang.
Wie was hierdie man wat uiteindelik aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel is? Dié biografie deur die bekroonde skrywer Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese figuur en die fanatisme wat hom aangevuur het.