Amper Elders
150.00 150.00 150.0 ZAR
Die Hart het sy Redes
235.00 235.00 235.0 ZAR
/ Skinner? Dis 'n slordige veralgemening. Onse mense skinner nie; hulle práát. Die gepraat is meer soos bid, dit gebeur net op stoepe en in sitkamers in plaas van 'n kerk. /

Die liefde, en nie die rede nie, rig menselewens. Soms kom dit onwaarskynlik voor; ander kere woed dit soos 'n vuur voor 'n noordwestewind en verskroei alles in sy pad. Of dit liefde tussen mense, vir die omgewing of 'n voorwerp is, die wonderbaarlikheid daarvan staan sentraal en bring sy meelopers by 'n tuiste uit - soms met 'n traan, meesal met 'n lag en altyd met nuwe insig.
Bitter Pill
265.00 265.00 265.0 ZAR
Inside the heaving party hub that is Cape Town's student playground, someone is preying on the young and unwary. As allegations of drink spiking and illicit sex hit the local papers, university authorities move quickly to limit the damage.

A world away in Seattle, Carlos De Palma, the shadowy operator behind "Dark Video", is plotting his survival strategy in the ever-changing Internet landscape. With his precious clients clamouring for heightened thrills, Carlos begins tapping into a new service that blurs the boundaries between the real and virtual worlds.

Enter Robbie Cullen, nice guy and average student, dumped by his girlfriend and struggling with his grades. But when it comes to the crunch, Robbie doesn't know the meaning of stepping back. Once he encounters the beautiful and mysterious Fallon, his small-town bravado is set to make him some powerful enemies.

"Bitter Pill" is a gripping thriller that sweeps through the intoxicating haunts of Cape Town's nightlife and lingers on the sugary sand of Plettenberg Bay - before exploding on the streets of the Mother City's exclusive southern suburbs.
Krummels in my Koffer
265.00 265.00 265.0 ZAR
Knuppeldik aan Koningskos
290.00 290.00 290.0 ZAR
DAliciously
150.00 150.00 150.0 ZAR
Kostalgie
450.00 450.00 450.0 ZAR
Beste Boerebraaie in Namibië
200.00 200.00 200.0 ZAR
Faith & Courage
280.00 280.00 280.0 ZAR
Die Kind se Naam is Anneke
275.00 275.00 275.0 ZAR
Loopgraaf
180.00 180.00 180.0 ZAR
Vlier
180.00 180.00 180.0 ZAR
Swart Koffie
220.00 220.00 220.0 ZAR
God in 'n Kantelende Wêreld
250.00 250.00 250.0 ZAR
Hierdie unieke bundel is die produk van samewerking tussen Suid-Afrikaanse en Nederlandse teoloë. In 'n twintigtal artikels oor geloof en kerk in veranderende kontekste work gesoek na antwoorde op drie vrae: Wat is die verantwoordelikheid van die kerk teenoor die armes? Vertoon die kerk as geloofsgemeenskap vandag nog die beeld van God? En op watter manier word oor en met God in die erediens gepraat?

Van aktuele belang vir alle Suid-Afrikaners is bydraes waarin armoede in Suid-Afrika en Nederland vergelyk word en 'n bespreking van die wyse waarop regstellende aksie en werkloosheid Suid-Afrikaners se geloofsbelewenis kan raak. Die steeds brandende kwessie van kerkvereniging in die NG Kerk-familie kom ook onder die loep.
Bottelnek breek bek
220.00 220.00 220.0 ZAR
Dora en Whashiela patsy graag op lit aande in die holte van Hoerikwaggo se skaduwee. Die girls is nie op hul bek geval nie. Maar albei weet ook die veilige hawe van sisterhood kan hulle nie beskerm teen die geweld wat snags in straight bars en op donker sypaadjies sluimer nie.

Een oggend op Belville-stasie gebeur iets wat hul lewe onherroeplik verander. Verlies dryf Dora na die verkeerde kant van die stad, maar die witpyp bring slegs tydelik verligting. Eindelik word sy deur ma Helen by die huis in Woodstock uitgesmyt, en het sy geen keuse nie as om terug te keer na haar ma- en pa-goed in die Noord-Kaap.

Terug na daardie woestynland waar sy weer Daantjie is, en al die ander spoke van die verlede moet trotseer. Wat is huis? wonder sy. En waar lê die skeidslyn tussen bloed en water?

Dianne Du Toit Albertze se debuutroman is 'n aangrypende ondersoek na identiteit, na huis en behoort. Opreg, vlymskerp én hartverskeurend.
The Long Lost Grave
350.00 350.00 350.0 ZAR
Kodachrome
275.00 275.00 275.0 ZAR
Tom Dreyer navigeer die werklikheid in 'n reeks eksentrieke flitse. Die fantasmagoriese sit sy verbeelding op loop, hy beskou die wêreld gekantel, soos iemand op towersampioene. En hy laat die leser sién. 'n Versaakte beesoog in die pad, 'n rubbereendjie buite konteks, monsters, outomate, 'n vingerhoed, spesiale effekte, geskiedenis, reis: oral val sy sonderlinge soeklig.


"Hier vries watervalle oornag; en as jy op die see uitgaan, is die water onder jou só helder, die anemone en jellievisse hang soos vetkrytsterre in 'n weerkaatsing van die hemel. Hier staan die wêreld op sy kop. Die son wys eers laatoggend sy gesig en gaan reeds midmiddag lê. In 'n Arktiese donker tob ek oor vroeg en laat, bo en onder, en oor waar Suid-Afrika en Alaska onderskeidelik aan die wand van die aardbol klou. Sou jy, as jy een uitdop soos 'n handskoen, die ander een kry?"
Geological Wonders of Namibia
350.00 350.00 350.0 ZAR
This stunning depiction of Namibia's geology combines beautiful photography with succinct explanations of how the varied landscapes formed. Arranged chronologically (starting 13.8 billion years ago), the chapters each deal with a particular event or process that has resulted in the iconic features and landscapes. These include the early beginnings of the Earth, meteorites, canyons, limestone caves, vast desert landscapes, salt-pan moonscapes, bizarrely shaped rocks, and Namibia's astonishing underwater lakes and reservoirs.

A beguiling and informative portrayal of the key highlights of Namibia's landscapes and landforms.
Atlas of Namibia
950.00 950.00 950.0 ZAR
Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek
300.00 300.00 300.0 ZAR
"Kom, kinders, luister na my! Ek sal julle leer hoe om die Here te dien." - Psalm 34:12

Die Bybel is nie net vir grootmense nie; die Here vil verseker hê dat kinders Hom ook moet leer ken en liefhê. Die beste manier om God te leer ken, is deur die Bybel te lees.
"Die klassieke Kinderbybel-storieboek" bevat 200 van die mooiste verhale uit die Ou en Nuwe Testament van die Bybel soos vertel deur bekende skrywers Johan en Nina Smit. Die pragtige volkleur-illustrasies sal die verbeelding aangryp en help om Bybellees vir kinders en ouers onvergeetlik te maak.