Jopie's
Stay
Eat
Traditional Meals
Extras
Something Sweet
Art
Explore
Show all activities
iReflect
Kinderlê
Richtersveld Transfrontier National Park
Vioolsdrif
Fort At Anenous
Klipfontein Hotel
Pella
Orbicule National Monument
The Synagogue
Cornish Beam Pump
Okiep - Cemetery
Van der Stel Mine
Smelter smoke-stack
Goegap Nature Reserve
First Dutch Reformed Church
Klipkerk
The Blue Mine
Klipkerk in Concordia
Anglican Church
Council Tree
Messelpad & The Old Jail
Horse Mill
Namaqua National Park
Soebatsfontein – The fountain
Bowesdorp
Kamieskroon
Darter’s Grave
The Methodist Church
Letterklip
Hondeklip Bay
Kleinzee
Contact us
My Cart
Sign in
Public Pricelist
Public Pricelist
Prev
1
2
3
4
5
Next
Sort by
Catalog price: High to Low
Catalog price: Low to High
Name: A to Z
Name: Z to A
ANTHOLOGIES
|
ART
|
CHILDREN
|
CHRISTIAN
|
COMICS
|
FICTION
|
FOOD
|
GIANT PICTURE BOOKS
|
HISTORY
|
MEMOIR & AUTOBIOPRAHY
|
NATURE
|
NON-FICTION
|
POETRY
|
TEENAGE & YOUNG ADULT
|
TRAVEL
Christian Books
Sale
Oordenkings uit Genesis
R
120.00
R
120.00
120.0
ZAR
Sale
How can I be sure I'm a Christian?
R
220.00
R
220.00
220.0
ZAR
Sale
'n Nuwe Begin
R
170.00
R
170.00
170.0
ZAR
Sale
'n Ewige Kroon
R
320.00
R
320.00
320.0
ZAR
"Vriendin, dankie dat ons hierdie pad saam kan stap."
In "'n Ewige kroon" getuig die gewese Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel.
Demi-Leigh neem ons saam met haar op haar reis na selfvertroue. Waar sy aanvanklik haar identiteit op eerbetuigings en haar eie pogings gebaseer het, tot sy die rotsvaste sekerheid van 'n lewe geanker in die Skepper ontdek het. Dié reis verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs die pad verwerf het.
"'n Ewige kroon" is propvol vrae om te oordink, wysheid uit die Bybel en praktiese insigte om op jou eie toe te pas. Demi-Leigh sal jou aanmoedig, uitdaag en inspireer om:
• te DELF in die onwaarhede wat jou terughou;
• die waarheid in jou wese te PLANT dat God getrou is en jou sal lei na jou ware self;
• te GROEI deur die lewe se onvermydelike pyn tot aanvaarding van God se wonderlike plan vir jou; en
• te FLOREER deur teenwoordig in plaas van perfek te wees.
Die doel van ons lewe is om God en ander lief te hê en te dien. Demi-Leigh wys hoe jy kan leer om op jou roeping eerder as op jou aspirasies te fokus, sodat jy 'n voetspoor van betekenis, eerder as een van sukses, nalaat.
Sale
Stille nag, Heilige nag
R
100.00
R
100.00
100.0
ZAR
24/12/1818 - Oukersaand. 'n Klein dorpie in Oostenryk. Armoede vier hoogty. 'n Hulppriester, Joseph Mohr, en 'n onderwyser, Franz Xaver Gruber, wil die mense 'n spesiale geskenk op die heilige aand gee - 'n geskenk van troos en hoop.
So ontstaan die lied "Stille nag, heilige nag" en word nog dieselfde aand in die kerk van Oberndorf/Salzburg uitgevoer.
Diep getref deur 'n ware geskenk is die mense dié aand huis toe.
En die gevoel word telkens in die tyd herhaal, oral waar die lied opklink, oral waar mense oor grense heen deur die lirieke en melodie aan mekaar verbonde voel. Die lied word reeds in meer as 140 tale gesing.
Sy oorsprong is aangrypend vir oud en jonk, en die resultaat 'n ware gesinsboek.
Mathys Roets is welbekend en sy sang geliefde - sy besondere interpretasie van die lied en ook sy inspirerende vertelling is vasgevang op die spesiale CD wat deel vorm van hierdie pragboek.
Prev
1
2
3
4
5
Next